Monday, February 21, 2011

vark loin wat ek gesny het.








stock take op sy beste!! Die akademie kombuis was van kop tote deur ons studente geskrop.  ons het geleer van die belangrikheid van n skoon kombuis asook hoe om dit skoon te hou.  Gedurende die stocktake het ons die name van die aparatuur geleer en ook die gebruike daarvan.
Na dat alles terug in die kombuis is het ons gewas en alles weer blink gekry. 
n hele dag later is ons eers halfpad met skoon maak. Dit is belangrik om te leer waar daar orals bakterie groei sodat dit effektief verwyder en skoon gemaak kan word.

No comments:

Post a Comment