Friday, February 18, 2011

My doel bereik!

Na my naweek in di kombuis was daar terugvoer gedoen deur die staf om te help met plasing in die werk plek. My terugvoer is goed en ek is deel van die top in die klas. Ek het gister by n funksie in di kombuis gewerk. Ons het di volgende gemak: hoender balotine in i soet suur sous, medalions, risoles, crosaunts met verskillende geur kombinasies, beesvleis rolle ens. Die WOP kurses is nou virby en ons gaan nou met ons kook studies begin. Kan ni wag om vi amal te wys wavan ek gemaak is ni

No comments:

Post a Comment